Agro-Forum

Die ongebonde samesyn en platform vir Landboukundiges wêreldwyd. Strewe na die bevordering van wetenskaplik gegronde konsepte, navorsingprojekte en oplossings met die oog op toepassing vir toekomstige ontwikkeling. Het ontstaan in Stellenbosch, Wes-Kaap, daarna meer amptelike byeenkomste vanaf Junie en November 2022.
Tans is daar ± 250 ingeskrewe lede landwyd versprei oor 6 streke verteenwoordigend van Universiteite,
Department Landbou, Kunsmis, Kalk & Gips, Plaagbeheer asook konsultante van verskeie vakgebiede.
Besoek ons forum se webtuiste: Agro-Forum
Program vir Agro-Forum Kaap 2026:
- 19de Maart
- 20ste Augustus
- 12de November
Kontak gerus vir André Britz vir enige navrae by ajpbritz@outlook.com
Nakoming van Mededingingswet
Hierdie vergaderinge word gevoer in ooreenstemming met riglyne vir nakoming van mededingende gedrag
Borge van byeenkomste

Individuele borge
- Wiesie Burger
- Piet Matthee
- Peter Greeff
